John Forsythe

John Forsythe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacob Lincoln Freund
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Page Warren
Brooke Warren
Dall McCormick
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Forsythe (29 Januarie 1918 – 1 April 2010) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Trouble with Harry (1955), Scrooged (1988), en Charlie's Angels: Full Throttle (2003), en in die televisiereeks Dynasty (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy